advertisement
Question
Posted by: Isabel | 2011-11-22

Rooibostee

Verduidelik asb, rooibostee is gesond vir ''n mens, maar daardie donker vlekke (wat veroorsaak dit) in die teekoppie laat my dink dat jou binneste ook so gevlek gaan word en is dit gesond.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Isabel
Rooibostee en gewone tee bevat verbindings wat tannine genoem word wat donker vlekke in tee koppies, ens, kan veroorsaak. Dit is onder andere hierdie tannine wat as anti-oksidante in die liggaam optree en jou beskerm teen hartsiektes, ens. Wanneer mens 'n pampoen skil, word jou hande ook geel van die beta-karoteen in die pampoen wat ook 'n anti-oksidant is. Net omdat tannine donker, pleks van geel is, gaan dit nie nou skadelik wees nie.
Geniet die rooibos!
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Isabel van Zyl | 2011-12-01

Op ''n vorige rekenaar van my, was daar uitgebreide beskrywings van die verskillende produkte wat deur Annique op die mark geplaas het. Daar was oa. ''n room of salf wat baie goed was om aan babas se boutjies as dit rooi en teer is. Ons woon in ''n plek wat net Liptons ken as jy vir Rooibosprodukte vra wat medisinaal aangewend kan word.

Ek hoop u kan help.

Reply to Isabel van Zyl
Posted by: Isabel | 2011-11-23

Beste DietDoc

Baie dankie vir die verduideliking, nou kan ek my Rooibos Tee met ''n geruste hart drink.

Groete
Isabel

Reply to Isabel
Posted by: DietDoc | 2011-11-22

Beste Isabel
Rooibostee en gewone tee bevat verbindings wat tannine genoem word wat donker vlekke in tee koppies, ens, kan veroorsaak. Dit is onder andere hierdie tannine wat as anti-oksidante in die liggaam optree en jou beskerm teen hartsiektes, ens. Wanneer mens 'n pampoen skil, word jou hande ook geel van die beta-karoteen in die pampoen wat ook 'n anti-oksidant is. Net omdat tannine donker, pleks van geel is, gaan dit nie nou skadelik wees nie.
Geniet die rooibos!
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement