advertisement
Question
Posted by: Mari | 2011/04/08

Rooi vlekkies

ek het al raad gevra vir die pers en rooi vlekkies wat ek op my bors en rug kry en nou ook n paar binne in my onderlip. Jul het gese dit kan cherrie angioma... wees. Ek was by velspesialis wat dit bevestig het. Hy se dit is oorerflik en dit toe gebrand, sal dit nou heeltemal weg gaan? Hy se in bitter min gevalle kan dit in jou maag groei en my gevra of ek maag probleme het, ek het nie. Vertel my meer daarvan asb. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mari

Ek stel voor dat jy na www.wikipedia.com gaan en cherri angioma in tik. Jy sal n voledige beskrywing daarvan kry, asook die vvorgestelde behandeling. Daar is te veel inligting om in die forum in te pas.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement