advertisement
Question
Posted by: Estie | 2009/08/27

Rooi vlekke in verheemelte

Goeie more dr.

Kan jy my miskien raad gee. Ekt sulke rooi vlekke so rukkie terug gekry op my verheemelte en soms ook aan die binnekant van my wange. Dis nou weg maar ek kan nie help om te wonder of dit weer gaan terug kom.

Ekt ook gedurig so sluimerige slaap in die hoek van my linkerkantse oog. Dis nie lopend op iets, maar ek weet darem nie of dit normaal is.

Beste groete.

Estie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Estie
"slaap" in die oog dui baie keer daarop dat daar 'n laegraadse bakteriele infeksie in die oog is, laat jou dokter kyk en sien of jy antibiotika oogdruppels moet kry. Dis moeilik om te raai wat die rooi kolle veroorsaak het - as dit weer gebeur laat jou dokter liewer kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement