advertisement
Question
Posted by: Brandy | 2010-06-07

Rooi vlekke

Hello Dokter,

My man slaan soms (meestal) sulke rooi vlekke uit as hy alkohol gebruik, ek het al agtergekom dat dit ook meestal is wanneer hy brandewyn of whisky drink. Die vlekke in sy gesig word baie gou ''n helemal rooi en vuurwarm gesig, so erg dat hy die volgende dag droë  vel doppies het. Daar kom ook sulke groot vlekke op sy rug en maag voor. Dit bekommer my, is dit sy bloeddruk of sy lewer? Hy drink net Vrydae.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Brandy
Dis baie keer oorerflik - sulke pasiente het baie keer 'n aldehied dehidrogenase ensiem tekort. Dit sal nie skade doen om sy lewerfunksies in elk geval te laat toets nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: tanya | 2015-10-30

Ek het rooi kolle om my linker arm dit is brandelig en gaan weg dan word dit blou dit lyk soos but houe maa kom elke keer voor help wat kan dit weed

Reply to tanya
Posted by: Noeline | 2015-07-14

Hallo Dr. Ek het gesteraand agter gekom dat ek sulke rooi vlekke op my linker binne been het en ook die selfde vlekk op die linkerkant van my maag dit is nie warm nie en jeuk ook gladnie weet nie dat dit daar is nie. Ek is 27 en het hoe bloedruk en colestrol as dit sal help.

Reply to Noeline
Posted by: Jolandi | 2014-07-22

Hello Brandy My dogtertjie het net ewe skielik rooi vlekke op haar wange gekry nou is daar rooi vlekke op haar arms ook. my susters kind het die selfde vlekke op haar wange en arms. die rooi vlekke op die wange is warm. Dankie

Reply to Jolandi
Posted by: Cyberdoc | 2010-06-07

Hallo Brandy
Dis baie keer oorerflik - sulke pasiente het baie keer 'n aldehied dehidrogenase ensiem tekort. Dit sal nie skade doen om sy lewerfunksies in elk geval te laat toets nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement