advertisement
Question
Posted by: Johnny | 2009/03/06

Rooi vel uitslag wat jeuk en beweeg

Dok, ek vra asb raad vir ' n rooi uitslag wat van tyd tot tyd op enige plek van my lyf verskyn. dit jeuk verskriklik en voel of dit beweeg die sweling kom in verskillende vorms voor. dit verskyn soms vir lang tydperke voor dit weer verdwyn. Die gejeuk maak my mal ek weet nie waar om oral te krap nie. Ek gebruik tans Selestamine wat net die jeuk effe verlig. HELP TOG ASB wat kan ek aansmeer of drink om dit te laat verdwyn? Dankie Johnny

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n dermatoloog maak vir 'n reeks allergie toetse om vas te stel wat die uitslag veroorsaak. Dit klink egter soos urtikaria. Dit is 'n allergiese reaksie tot 'n allergeen. Probeer Anthisan topikale room in kombinasie met 'n orale anti-histamien.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Rene Oneill | 2016/08/15

Dagse ekt n uitslag wat soos knoppies is. Dit word blasies en heuk vreeslik tot die blasies stukkend is. Help asb. Ekt nie die finandies om na n dermatoloog toe te gaan nie. 0720357489

Reply to Rene Oneill
Posted by: John | 2015/10/18

Ek het 'n donker rooi vlek op die linker binnebeen in die lies wat so groot soos 'n 5 rand muntstuk begin het... Eers was dit vol fyn knoppies wat nou weg is maar nou is dit 'n vlek so groot soos 3 5 rand stukke....ireterende branderigheid en gejeuk en word groter......wat kan dit wees...?

Reply to John
Posted by: John | 2015/10/18

Ek het 'n donker rooi vlek op die linker binnebeen in die lies wat so groot soos 'n 5 rand muntstuk begin het... Eers was dit vol fyn knoppies wat nou weg is maar nou is dit 'n vlek so groot soos 3 5 rand stukke....ireterende branderigheid en gejeuk en word groter......wat kan dit wees...?

Reply to John
Posted by: Anonymous | 2014/12/03

Ek het urtikaria gehad vir byna 22jr. Genadiglik is dit nou weg. Probeer ys.dit werk baie goed.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/06/19

Middag Dokter Ek was gister by n vel specialist wat bevestig ek het urtikaria, dit kom al van Desember maand af wat ek dit het, al die dokters wat ek gaan sien het beveel aan ek moet kortizoon gebruik en tans het die dr vir my allerway voorgeskryf. ek sal die room ook gaan kry wat dr aan Johnny voorgestel het. My groot vraag is is daar geen ander medikasie wat dit kan weg vat, want die kortizoon verlig op die stadium net die pyn maar die uitslag is reg oor my lyf van kop tot tone Is daar nie n antibihotieka of iets wat kan help. Asb dr enige raad is welkom

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2016/08/01

Goeie more . My man het dieselfde probleem gehad. Wat gehelp het is Herbazone se Reconstruction room. Dit is n naruurlike produk en gemaak van kruie. Dit vat die gejeuk weg en later ook die rooi uitslag. As jy belangstel ek verkoop nou die produk. My naam Ronel v d Walt. Tel no. 0835285595. Stekte

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement