advertisement
Question
Posted by: Shams | 2011/06/14

Rooi peper

Ek het gelees rooi peper is goed vir baie kwale.Maar nou hoor ek dat jy dit skoon moet drink om te help.Die capsul werk nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Shams

Die lekkerste is om dit saam met voedsel in te neem. Daar is niks verkeerd met die kapsules nie, maar as jy dit in water wil oplos, kan jy dit doen.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/15

Werk rooipeper vir hoe bloeddruk

Reply to Anonymous
Posted by: Bozo | 2011/06/14

Hi Shams
Ek gebruik rooi peper al vir meer as 2 jaar elke oggend vir my hoë  bloeddruk. Ek drink n teelepel robertson rooi peper wat ek oplos in warm water, sop n kwart koppie.
Dit hank af waarvoor wil jy dit gebruik, As jy dit bv vir maagsere gebruik is dit beter om dit skoon te drink, Die oomblik wat jy die peper in jou mond sit stuur jou brein seine na jou maag toe om hom voor te bery vir die brand wat kom, met n kapsule is daar geen waarskuwing nie, die kapsule omtplof net in jou maag en dan band dit kwaai.

n ou raak die Robertson vinnig gewoond, begin met so kwart teelepel en vermeerder met tyd.

Reply to Bozo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement