advertisement
Question
Posted by: Sonja | 2010/09/26

Rooi oog

Baie dankie, u het voorgestel dat ek Spersallerg gebruik vir die jeukerige rooi oog. Sedert u raad verlede week, is daar nog nie verbetering nie alhoewel ek die druppels 3 keer per dag aanwend. Sal ek iets sterker moet kry of vir nog ''n paar dae met Spersallerg aangaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sonja

Aangesien daar nog geen verbetering is nie, stel ek voor dat jy eerder jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Augi Rousseau | 2010/09/27

Hi,
Vandat ek my Katarak operasie (2jr gelede) gehad het bly ek "  floating objects"  in my regteroog kry. Is daar enige raad / genesing daarvoor?? Verskeie Oog Spesialiste meen daar is geen behandeling in RSA. Help asb. (70 jr)

Hoop om gou van u te hoor

Reply to Augi Rousseau

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement