advertisement
Question
Posted by: Dan | 2010/03/22

Rooi merke

Ek sit met ''n probleem- Ek is ''n 25 jarige man en het rooi merke (dit lyk amper soos stretch marks) ontwikkel wat uit my lieste uit kom tot op my boude. Wat kan die oorsaak wees Help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dear Dan,

Ek sou heel eerder aanraai dat jy fisies 'n dokter konsulteer wie die merke sal moet ondersoek en dan vir jou raad sal gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sexologist | 2010/03/23

Dear Dan,

Ek sou heel eerder aanraai dat jy fisies 'n dokter konsulteer wie die merke sal moet ondersoek en dan vir jou raad sal gee.

Reply to Sexologist
Posted by: anon | 2010/03/22

Hi

Dit klink amper soos rek merke, dit gebeur wanneer jy te vinnig gewig optel/ verloor, jy kan bio oil gebruik wat dit ligter maak maar dit sal nooit heeltemal weg gaan nie, jy kan dit ook net los dit sal op n stadium heeltemal wit word, ek het dit ook gehad en dit is nou heeltemal wit en kan dit amper nie eers sien nie.

Reply to anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement