advertisement
Question
Posted by: estelle | 2009/11/23

Rooi kolletjies op my lyf soos sproete

Ek het vreeslik baie rooi kolletjies op my lyf wat soos spreote lyk en van hulle is groot ook. Gelukkig is ek blas maardis baie opvallend op my arms. Ek hou daarvan om in die son te wees. Wat noem mens dit en is daar enige behandeling , is dit dalk skadelik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Estelle
Laat jou dokter liewer hierna kyk - ek is nie seker of dit dalk klein moesies is nie en dit kan gevaarlik wees om dit dan baie son blootstelling te gee. Dit kan ook Cherry angiomas wees - klein donkerrooi tot pers kolletjies, dit is nie gevaarlik nie en kan verwyder word met vries of laser as regtig lastig is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Zexeon | 2009/11/23

Moontlik kan jy sonblok oorweeg veral as jy om en by 12:00 vm in die son is.

Reply to Zexeon
Posted by: cyberdoc | 2009/11/23

Hallo Estelle
Laat jou dokter liewer hierna kyk - ek is nie seker of dit dalk klein moesies is nie en dit kan gevaarlik wees om dit dan baie son blootstelling te gee. Dit kan ook Cherry angiomas wees - klein donkerrooi tot pers kolletjies, dit is nie gevaarlik nie en kan verwyder word met vries of laser as regtig lastig is.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement