advertisement
Question
Posted by: Elize | 2011/02/16

Rooi geswelde lippe

Ek is geneig om my lippe te lek en opmekaar te vryf dat dit nou so sensitief, opgeswel en rooi is. Ek gebruik gereeld Labello of Vaseline, maar dit voel of die Vaseline smelt sodra ek dit aansmeer. Is daar iets beter as Lobello wat ek kan gebuik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elize
Vermy Vaseline as jy kan - dit bevat petroleum produkte wat jou lippe kan irriteer. Probeer iets met 'n lanolien basis soos Carmex. Die speeksel irriteer die vel en veroorsaak 'n dermatitis so probeer om nie jou lippe te lek nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: mmm | 2011/02/16

hou op om jouself te vry.....

Reply to mmm
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/16

Hallo Elize
Vermy Vaseline as jy kan - dit bevat petroleum produkte wat jou lippe kan irriteer. Probeer iets met 'n lanolien basis soos Carmex. Die speeksel irriteer die vel en veroorsaak 'n dermatitis so probeer om nie jou lippe te lek nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement