advertisement
Question
Posted by: Rianie | 2011-09-15

Rooi geswelde hande, nou geen gevoel in vingerpunte

Ek het rooi geswelde hande gehad vir ''n week. Nou is die swelsel af, maar die droë  velle dop nou af en ek het nie gevoel in die vingerpunte. Verder urineer ek meer as normaal en is baie dors in die nag. Ek voel ook benoud op my bors en voel of daar ''n wind vassteek tussen my ribbes

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rianie

Ek stel voor dat jy jou dokter so gou as moontlik konsulteer om vas te stel wat die oorsaak van die swelling van jou hande was. Dit is moontlik dat jou niere die oorsaak van jou simptome is. Die drukkende gevoel op jou bors moet ondersoek word deur middel van 'n stres EKG om seker te maak dat die borskaspyn nie te wyte aan hart patologie is nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement