advertisement
Question
Posted by: Sam | 2009/10/30

Rooi dele rondom agterent

Hallo dokter......ek het vanoggend met ' n spieel gekyk hoekom ek so jeuk rondom my agterent......langs my vagina is 2 rooi dele....dit lyk of die vel af is en net rooi rou dele oorgebly het.....dit jeuk en as ek urineer, brand dit verskriklik..... Ek het ook gemerk dat dieselfde tipe ding voorkom weerskante van my agterent......ek smeer Zambuksalf aan wat verligting bring, maar dit raak nie gesond nie......dit laat my dink aan " skin lesions" .....kan ek dit brand met Friars Balsem? Wat moet ek doen? Ek het dit al ' n jaar of wat en smeer maar enigiets aan wat verligting bring....Is dit iets wat ek eet of drink wat die vel " brand"  of rou maak? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sam

Dermatologiese diagnoses is baie moeilik om te maak, sonder 'n ondersoek en ek stel daarom voor dat jy jou dokter konsulteer vir 'n ondersoek, veral omdat jy al so lank met die probleem sukkel.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: elna | 2009/11/28

gesondheid is nou beter, maar begin nou weer effens geel word maar net in my gesig, my regter arm, tot by my pols brand verskriklik dan jeuk dit vreeslik, en krap my stukkend. wat is die oorsaak, asb help my, medies uit geput

Reply to elna
Posted by: Sonder naam | 2009/10/30

Probeer Fison paste wat jy aan babas se boude smeer.

Reply to Sonder naam

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement