advertisement
Question
Posted by: cora | 2011/05/17

ritalin en concerta

Mô re! Kan u my asseblief inlig wat die prys van ritalin en concerta is (sonder mediese fonds). Ek wil ook weet of daar enigsens ''n verskil tussen die twee is? baie dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Cora

Omdat die pryse van plek tot plek verskil is dit nie ideaal dat ek enigsins pryse hier noem nie - Dikwels skep dit 'n verwagting onder die publiek waaraan hule plaaslike apteek nie kan voldoen nie.

Ritalin het 'n generiese ekwivalent wat jy kan oorweeg indien jy nie een van die langwerkende formulasies (Ritalin LA) gebruik nie - Dit is aansienlik goedkoper.

Of daar 'n verskil tussen Ritalin en Concerta is hang af van die ritalin formulasie (soos ek hierbo verduidelik het) wat jy gebruik. Ritalin se langwerkende formulasie en Concerta probeer om min of meer dieselfde ding te doen, alhoewel Concerta in verskillende sterktes as Ritalin LA beskikbaar is. Albei bevat egter dieselfde bestanddeel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/05/18

Hi Cora

Omdat die pryse van plek tot plek verskil is dit nie ideaal dat ek enigsins pryse hier noem nie - Dikwels skep dit 'n verwagting onder die publiek waaraan hule plaaslike apteek nie kan voldoen nie.

Ritalin het 'n generiese ekwivalent wat jy kan oorweeg indien jy nie een van die langwerkende formulasies (Ritalin LA) gebruik nie - Dit is aansienlik goedkoper.

Of daar 'n verskil tussen Ritalin en Concerta is hang af van die ritalin formulasie (soos ek hierbo verduidelik het) wat jy gebruik. Ritalin se langwerkende formulasie en Concerta probeer om min of meer dieselfde ding te doen, alhoewel Concerta in verskillende sterktes as Ritalin LA beskikbaar is. Albei bevat egter dieselfde bestanddeel.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.