advertisement
Question
Posted by: Johan Olivier | 2013-01-27

RIKETSIA EN KLIERKOORS

Beste Dr

Ek is raadop en het geen lewenskwaliteit, Na 3 behandelings van antibiotika en talle ander medikasie. Ervaar ek erge moegheid, spierpyne, raak uit asem .

Rustelose slaap en geen maar geen energie. Ek leef so gesond moontlik maar kan absoluut niks doen dan is ek vir dae buite aksie.

Hierdie is n nood roep om asseblief hulp van enige aard sal waardeer word.
Ek is woonagtig in Pretoria en het asseblief hulp dringend nodig.

Vriendelike groete

Johan
0832885665

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johan

Soms is dit moeilik om ander te laat verstaan hoe jy voel. Dit is werklik 'n moeilike toestand om te behandel, maar ek stel voor dat jy begin deur 'n internis te konsulteer. Ongelukkig is daar nie enige iets wat ek oor die toonbank kan voorstel nie. Ek stel ook voor dat jy 'n sielkundige konsulteer om te help met slaap en om jou serotonien vlakke deur middel van 'n antidepressant te verhoog. Serotonin is deel van die hormone wat 'n mens laat goed voel. Dit is belangrik dat jy multi-modulere behandeling ontvang. Begin dus deur 'n afspraak met 'n intenis te maak, asook 'n sielkundige. Jou naaste hospitaal sal jou van besonderhede van spesialiste kan voorsien.

Terugvoering sal waardeer word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement