advertisement
Question
Posted by: Sheenah | 2009-03-16

Ribbes beseer of spier seer gemaak..?

Ek wil net hoor hoe lank vat dit vir spiere om te genees? Ek het 16 dae gelede op ' n meter hoog tafel gestaan en met die af klim op ' n " scratch post"  van die katte geval wat gebreek het en my oor my nier en linker rib getref het..die " scratch post"  het gebreek toe dit my op die nier tref en dit het toe die rib getref..dit het blou pers kolle gelaat so groot soos ' n hand-palm..dit is nou genees maar dit bly seer as ek hoes, nies of iets swaar op tel..voel soos ' n rib wat seer is..kan ook glad nie op die kant slaap nie..is seer as ek baie diep asem in trek maar verder is ek ok..kan my rib seer gekry het of is dit net die spiere wat nog moet herstel..? Het vir 2 weke Spectrapain gedrink wat bietjie verligting gegee het..
Din Dr ek moet vir xtrale gaan..?
As dit die rib is wat seer gekry het hoe lank sal dit vat om te genees..?
Dankie..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sheenah
Dit klink vir my of jy dalk 'n rib gekraak het, maar aangesien mens dit in elk geval nie in gips gaan sit nie, help x/strale eintlik net vir diagnose maar maak nie regtig 'n verskil aan die behandeling nie. So gekraakte rib kan 4-6 weke neem om te herstel. As jy daarop druk en dit maak 'n krapperige geluid/gevoel is die rib waarskynlik af. Jy kan pyn pille neem - iets soos Mypaid, maar net tyd genees dit. Moet net nie die bors verbind nie - dan kan kan jou long nie lekker asemhaal nie en kan jy longontsteking kry! Hou maar met jou hand vas oor die area as jy wil hoes of nies of lag...
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: sonica | 2016-05-22

Goeie naand My kerel het onlangs met n moterfiets geval op die linker kant van sy ribbes. Die heel onder deel van die sternum punt steek boontoe uit en is na die regterkant toe geskuif. Hy kan glad nie op die lingkerkanste sy le nie dit is te seer maar kan wel op die regterkant le. As hy op n sekere manier draai of sit hoor hy n krap geluid veral as hy dan probeer diep asem haal. Hy kry ook erg steek pyne meer lings dink dis waar sy rib en kostale kraakbeen ontmoet. Dis al twees weke nadie tyd en geen verbetering nie Wat kan die probleem wees en wat kan n mens doen

Reply to sonica

Posted by: Willie | 2014-10-20

Goeie more dr. Dis vandag die 20ste Oktober. My seun het op n klip gegly met n skool avontuurkamp. Hy het probeer keer maar die linker kant se onderste rib klink my het seer gekry. N maat se hy het iets gehoor klap. Ons het maar van v 3 dae mypaid gegee en vanoggend ibulen. Hy sal nie sy skool Tas kan dra. Ek sien n rOoi streep by die plek waar dit seer is. As hy druk op die rib wat vrek seer is. Hoor ek n sqeek geluid. Hoe behandel ek hom tuis ? Medies is uitgeput. Baie dankie vir U hulp.

Reply to Willie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement