advertisement
Question
Posted by: Sheenah | 2009/04/02

rib en spier seer gemaak..!

Hallo Dr..
Ek het ' n maand gelede van ' n tafel af geval en op ' n " scratch post"  van my kat beland wat my links op my nier en toe op my linker rib getref het toe dit breek..
Ek wil net hoor of dit normaal is as ek nou nog pyn het..?
Soms voel dit STYF so asof iemand my op my rib druk..
Soms voel dit agter op my blad ook asof iemand van daar af ook
druk..
Is nog seer as ek nies, hoes en opstaan..
Sal ek iets oor hou as ek nie DR toe gaan nie..?
Of stel DR voor dat ek maar gaan vir xtrale om sodoende die regte medikasie te kry?
SAL ' N KRAAK OF BREEK NOU NOG OP XTRALE GEISEN KAN WORD..?
Ek drink net pynpille (spectrapain) as die pyn te erg raak..

Hoop om gou van DR te hoor..
Dankie..!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sheenah
Dit kan tot 6 weke neem om te genees maar as dit nie vir jou voel of dit geleidelik besig is om beter te word nie, laat jou dokter liewer kyk. Mens kan onderliggende longinfeksies met so besering ontwikkel, omdat jy onbewustelik vlakker asemhaal om die pyn te vermy.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement