advertisement
Question
Posted by: Zeldine | 2012/05/17

Rheumatoid Factor/Rumotoiede Faktor

Goeidag dr

Ek wil net graag verneem wat word as ''n normale faktor bereken mbt bogenoemde. Ek het al in 2010 ''n toets laat doen en die uitslag was ''n RF20 waarna my dr vir my ingelig het dat daar geen behandeling wat werklik kan help nie en aanbeveel het dat ek Osteo - Eeze Gold gebruik. Na langdurige gebruik en geen verbetering het ek dit gestaak. Ek leef met onuitbare pyn daagliks wat net vererger en het nou weer ''n toets laat doen. Die RF faktor is nou 28.5 asook ESR (Erythrocyte Sedimentation Rate) was 20mm in 1 hr. X-straal het aandui dat my 1ste en 2de nekwerwerls reeds ernstig beskadig is? Wat stel u voor en enige advies sal opreg waardeer word asb.
Byvoorbaat Dank

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zeldine

Dit is baie belangrik dat jy so gou as moontlik 'n reumatoloog vir behandeling konsulteer. Dit is uiters belangrik dat 'n spesialis jou behandel, om sodoende die komplikasies van reumatoiede artritis te voorkom.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement