advertisement
Question
Posted by: Krea | 2010/07/28

Rheumatoid artritus

Ek is in die 80''s gediagnoseer met RA, deurentyd onder behandeling van bekende rumatoloog. Het tot dusver geen verminking van RA nie maar het al die simptome en as daar ''n bloedtoets gedoen word, wys die RA glad nie. Ek het wel pyn in my gewrigte meer as gewoonlik en is altyd moeg, kan dit wel gebeur dat ek die simptome het en al maar dit wys nie in my bloedtoets nie? Ek neem wel ARAVA as ''n rem maar nie anti-inflammotoriese middels nie, my maag is baie sensitief daarvoor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Krea
RA is moeilik om te diagnoseer en Rheumatoid factor is nie altyd positief in mense met RA nie, mens kyk gewoonlik na 'n battery toetse, x/straal of scan tekens en simptome vir diagnose. As jou medikasie 'n verbetering gee, is jy waarskynlik op die regte pad. Ander oorsake van moegheid kan yster tekort of onderaktiewe skildklier wees wat dalk saam met jou RA kan voorkom. Sien ook http://www.umm.edu/patiented/articles/how_rheumatoid_arthritis_diagnosed_000048_6.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Carin | 2010/08/27

Graag sou ek net wou weet,ek is 50 jaar oud en is kronies moeg, voel soms of ek nie my voete kan optel nie. Ek spuit weekliks B12. In die laaste jaar het ek ongeveer 20kg gewigstoename gehad sonder dat my dieet of lewensplan enigsins verander het. Ek merk ook die laaste paar weke dat in plaas van dat my kuiltjie induik dit ''n duidelike swelsel toon. Ek is op hormoon vervangings terapie en gebruik ook anti depresante sowel as ''n halwe disprin daagliks vir bloedtoevoer aangesien ek al verskeie bloedklonte gehad het. Ek het al bloedtoetse vir ''n onderaktiewe skildklier gehad, maar die uitslag was dat daar geen fout is nie. Het u dalk vir my enige raad?

Reply to Carin
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/29

Hallo Krea
RA is moeilik om te diagnoseer en Rheumatoid factor is nie altyd positief in mense met RA nie, mens kyk gewoonlik na 'n battery toetse, x/straal of scan tekens en simptome vir diagnose. As jou medikasie 'n verbetering gee, is jy waarskynlik op die regte pad. Ander oorsake van moegheid kan yster tekort of onderaktiewe skildklier wees wat dalk saam met jou RA kan voorkom. Sien ook http://www.umm.edu/patiented/articles/how_rheumatoid_arthritis_diagnosed_000048_6.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement