advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2010/03/23

Reukweerder tydens borsvoeding

hallo doc

Weet doc dalk watter reukweerder / Roll-on / Lyfroom geskik is om te gebruik tydens borsvoeding? Met my eerste kind het ek so min moontlik goed gebruik, maar hy is in die warmste tyd van die jaar gebore en dit raak soms +40° C by ons. Dit was baie ongemaklik en ek moes meer as 1 keer deur die dag gaan stort om vars te voel. Kan mens iets gebruik tydens borsvoeding?
My volgende ene sal vroeg oktober gebore word so ek sal weer die Desember hitte kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jenn

Ek is nie bewus daarvan dat enige reukweerders getoets is om veilig te wees gedurende borsvoeding nie en daarom kan ek ongelukkig nie vir jou advies gee oor wat veilig is of nie. Ek kan egter nie dink dat roll-on enige newe effek op die baba sal he nie.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement