advertisement
Question
Posted by: Helena | 2011/11/17

Results

Goeie mô re Dokter

Ek het gaan weeg vanoggend en na ''n maand se oefen is dit die resultaat:
1.6 kg verloor
0.5 af op my BMI
1.5% af op my body fat %
15cm verloor vanaf my borste tot bo bene

Ek sal in hierdie maand wat kom harder werk aan my eetplan veral oor naweke. Ek wyk dan te veel af.

But I am overall satisfied with my first months results.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Helena
Wonderlik! Jy is 'n **ster** en dit wys weer hoe voordelig dit is om te oefen saam met jou dieet. Ek is ook vir jou part baie tevrede met die mooi resultaat.
"Keep up the good work!"
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/11/17

Beste Helena
Wonderlik! Jy is 'n **ster** en dit wys weer hoe voordelig dit is om te oefen saam met jou dieet. Ek is ook vir jou part baie tevrede met die mooi resultaat.
"Keep up the good work!"
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement