advertisement
Question
Posted by: Caileen | 2010/11/29

Resultate

Hallo Dr Bets en Gesiggie

Ek weet nog nie wat dit alles beteken nie, maar Dr du Toit sal my vandag kom sien om die behandeling te bespreek.
Hier is die uitslag:

Please correlate with corresponding bone marro aspirate and trephine biopsy.

B-cell chronic lymphocytic leukeamia presenting with < 2% residual disease / bone marrow involvement with maglignant B-cells. The malignant cells present with phenotype. 1,7% monoclonal B-cells with CD5 and CD19 co-expression as well as expression of dimCD20(+), moderate CD52(++) and CD43 with kappa light chain restriction.

Ek is baie bang en verward.

Dankie vir julle liefde

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Caileen
Dis nou nie wonderlike nuus nie, maar gelukkig is dit 'n tipe leukemie wat stadig verlopend is en behandelbaar is. Jy gaan jouself net moet mooi oppas om nie infeksies te kry nie, en sal dalk moet chemoterapie kry - afhangend van watter stadium dit is. Hou ons op hoogte! Baie sterkte, ons dink aan jou. Moenie skaam wees om die dokter uit te vra oor in watter stadium dit is nie, en wat hulle beplan vir behandeling nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Caileen | 2010/11/30

Baie dankie Magda. Jy kan ook vir my skryf!

Groete

Caileen

Reply to Caileen
Posted by: Magda | 2010/11/29

Ek dink ook baie aan jou en sterkte,
Vertrou
Magda

Reply to Magda
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/29

Hi Caileen
Dis nou nie wonderlike nuus nie, maar gelukkig is dit 'n tipe leukemie wat stadig verlopend is en behandelbaar is. Jy gaan jouself net moet mooi oppas om nie infeksies te kry nie, en sal dalk moet chemoterapie kry - afhangend van watter stadium dit is. Hou ons op hoogte! Baie sterkte, ons dink aan jou. Moenie skaam wees om die dokter uit te vra oor in watter stadium dit is nie, en wat hulle beplan vir behandeling nie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement