advertisement
Question
Posted by: anna | 2011-05-05

restless legs

Hi

Ek het restless legs maar vat niks daarvoor nie. Die afgelope week is dit egter baie erger. My bene.veral my knie pyn vreeslik sodat ek nie eers kan slaap nie.Hulle ruk ook vreeslik! Ek was al by die dokter en sy het my vir xtrale en ''n sonar op my knie laat neem en alles was normaal.Dit voel nie normaal nie. Ek wil huil van die pyn. en is so vreeslik moeg, maar kan net glad nie slaap nie van die skoppery en pyn. die pyn voel asof dit in my bene is.Is daar iets wat ek kan gebruik wat die beter sal maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anna

Ja, daar is beslis medikasie wat wondere kan verrig, maar ek stel voor dat jy 'n neuroloog vir 'n ondersoek konsulteer. Sodoende kan 'n diagnose gemaak word en optimale behandeling voorgeskryf word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement