advertisement
Question
Posted by: Beth | 2010-09-20

Renale parapelviese siste

Ek was vir `n MR - akute rugpyn en voet wat so seer is dat ek nie kan loop nie, en toe is daar toevallig bogenoemde ontdek. Is dit maar `n normale verskynsel want niemand lyk opgewonde daaroor nie. Eerder oor die rug diagnose van diskusbulting op 2 vlakke, koord is verplaas na posterior aspek van kanaal,laterale reses vernouings (verskeie) epidurale fibrose met aragnoiditis. Maar daarvan weet ek, ek het al die simptome daarvan.
Ek gaan Maandag vir radio frekwensie behandeling vir die pyn -gedoen deur `n neurochirurg. Hou duim vas asseblief!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Beth
Nierkieste is redelik algemeen en gewoonlik nie skadelik nie, tensy dit so groot word dat dit die gesonde weefsel begin plat druk. Sien http://familydoctor.org/online/famdocen/home/common/kidney/653.html
Jou dokter sal dalk net jaarliks urien toetse moet doen om te "screen" vir niersiekte en so nou en dan 'n sonar om te kyk of die siste nie groter word nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-20

Hallo Beth
Nierkieste is redelik algemeen en gewoonlik nie skadelik nie, tensy dit so groot word dat dit die gesonde weefsel begin plat druk. Sien http://familydoctor.org/online/famdocen/home/common/kidney/653.html
Jou dokter sal dalk net jaarliks urien toetse moet doen om te "screen" vir niersiekte en so nou en dan 'n sonar om te kyk of die siste nie groter word nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement