advertisement
Question
Posted by: Linx | 2011/04/04

Relislim

Hi dokter

Ek is nou vir 2maande op Relislim. Ek het 6kg verloor. Ek moes onlangs van mediese fonds verander en nou kan ek slegs na Carecross dokters toe gaan. Sal hulle vir my ook kan Relislim voorskryf? Ek wil dit graag vir nou so 2 maande gebruik.

Baie dankie.

Linx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Linx
Hier kan ek jou ongelukkig nie help nie. Daar is so baie verskillende mediese fondse en so baie verskillende kategorieë in elke plan, dat dit onmoontlik is om te kan voorspel of die Carecross drs Relislim sal voorskryf en of jou nuwe mediese fonds daarvoor sal betaal. Dit is dinge wat jy sal moet uitvind deur jou nuwe fonds se kantore te skakel en met die dokters te gesels.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/04/04

Beste Linx
Hier kan ek jou ongelukkig nie help nie. Daar is so baie verskillende mediese fondse en so baie verskillende kategorieë in elke plan, dat dit onmoontlik is om te kan voorspel of die Carecross drs Relislim sal voorskryf en of jou nuwe mediese fonds daarvoor sal betaal. Dit is dinge wat jy sal moet uitvind deur jou nuwe fonds se kantore te skakel en met die dokters te gesels.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement