advertisement
Question
Posted by: Helena | 2010/07/12

Relislim

Hallo Dokter

Ek het 2 vrae. Die eerste een is, my dokter het my op Relislim gesit die 2de Julie. Ek het die pille die 3de begin drink. Ek het vir hom gevra of ek dit saam met my voorbehoedmiddel kan gebruik en hy het ja gesê , maar ek dink hy het my verleerd verstaan. My vraag dus: Maak dit my Pil onveilig?

My 2de vraag is. Ek het my vanoggend vir die 1ste keer geweeg vandat ek die pille gebruik. My skaal sê  ek het 6kg verloor, maar dit voel asof ek net so 2tjies verloor het. Is dit moontlik of werk dit water ook af?

Baie dankie vir al die antwoorde altyd.

Vriendelike groete,

Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
dit lyk nie of dit iets bevat wat die pil sal beinvloed nie (ek het vir bestanddele gekyk op http://www.thinreport.com/relislim.html) dit het ook nie 'n diuretikum in wat water afdryf nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/12

Hallo Helena
dit lyk nie of dit iets bevat wat die pil sal beinvloed nie (ek het vir bestanddele gekyk op http://www.thinreport.com/relislim.html) dit het ook nie 'n diuretikum in wat water afdryf nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement