advertisement
Question
Posted by: Anon | 2010/01/07

Rekmerke

My seun (15) het van kleins af gesukkel met gewig. Hy was baie oorgewig gewees –  geen dieet of oefening het gehelp nie. Ook baie sterk oppad om ‘ n diabeet te word. Hy het begin Desember ‘ n gastric bypass gehad –  met wonderlike resultate. Hy is reeds baie naby aan sy normale gewig.

Hy het egter baie rekmerke wat nou baie duidelik is. Die merke is wit. Wat kan hy daarvoor gebruik?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Iets soos Retin A room mag dalk help - jy kan dalk 'n dermatoloog vra om te kyk en 'n voorskrif te gee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/11

Hallo Anon
Iets soos Retin A room mag dalk help - jy kan dalk 'n dermatoloog vra om te kyk en 'n voorskrif te gee.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement