advertisement
Question
Posted by: Riempies | 2009/03/04

Regter Arm Pyn

My regter arm pyn in my skouer en die pyn trek dan af in my hele arm tot in my vingers, kry ' n brand pyn op my maag en word baie naar en gooi later op. Was al by 5 verskillende dr' s en die antwoorde wat ek kry is: moontlik maagseer, galblaas, balharzia. Weet nie meer wat om te doen nie en niks help nie, dit gebeur ook as ek gestress is.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Riempies
Die twee goed kan dalk nie verband hou nie, vir jou maag dink ek jy moet dalk 'n gastroskopie kry dat hulle kyk wat aangaan ( kameratjie sluk - nie seer nie, net bietjie ongemaklik maar baie dokters doen dit deesdae onder ligte narkose) Die pyn in jou skouer kan van 'n senuwee wees wat in jou nek knyp - of omdat die werwels op mekaar druk of omdat jy 'n erge nekspierspasma in die nek kry wat dan die arm senuwee vasdruk. Jy mag dalk xstrale van jou nek nodig hê of 'n fisioterapeut moet sien daarvoor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cheri | 2016/02/22

Hi dr Bets ek kry verskriklike erg brand pyne in my regte hand en vinngers dat my hele hand toe vou van die pyn en my vinngers voel dit asof ek heletyd my nakels knak so seer is dit en dit trek af na my kuit toe ook in regte been ek wil mal word van pyn help

Reply to cheri
Posted by: Heidi | 2013/09/08

Was gister heeldag in die son. Net my arms het erg gebrand (is rooi en warm). Vanoggend kan ek nie my arms optel as gevolg van pyn van my skouers af to by my gewrigte. Dit voel of dit in die bene is nie die spiere nie. Kan dit dalk di oorsaak van die oormatige son wees?

Reply to Heidi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement