advertisement
Question
Posted by: Pregs | 2009/01/19

Regte tyd?

Hi cyberdoc,

Ek wil nou ophou met Ginette voorbehoedmiddels, ek' s al by my tweede wit pilletjie en sal seker more begin menstrueer. Ek weet nie hoe tel mens met wanneer ' n vrou ovuleer en so nie, daarom vra ek u eerder. Dis vandag die 19de en ek sien die man in my lewe die 30ste tot die 1ste, sal dit die regte tyd wees om te kan swanger raak? Wat kan ek doen om my kanse te verbeter? Baie dankie doc!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pregs
Jy sal eers in volgende maand ovuleer - gewoonlik so 2 weke na jou eerste dag van menstruasie. Weet die man in jou lewe van jou planne? :-)
Baie keer vat dit 'n maand of wat voor jy swanger raak so moenie te haastig wees nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Pregs | 2009/01/19

Ja hy weet van my planne, dis eintlik sy planne :-) Dankie doc

Reply to Pregs

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement