advertisement
Question
Posted by: sandra | 2010/03/26

regte

my dogter en haar kind se pa is nie getroud nie.die pa het die kind 9jaar laas gesien,3mnde na die geboorte.hy het nog nooit onderhoud betaal nie,en het deur die jare gewys dat hy nie belangstel nie.
indien sy dagvaar vir onderhoud,watse regte het hy as pa van die kind.
ons sorg eintlik vir hulle,en indien sy sou sterf,watse regte het hy dan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

'n Pa sal altyd regte tot toegang he, ongeag of hy onderhoud betaal al dan nie. Ek sou voorstel dat sy hom dagvaar vir onderhoud aangesien hy verpplig is om sy natuurlike kind te onderhou. Indien sy sou sterf sou hy wel geregtig wees op dieselfde regte wat sy nou het. Maar onthou, 'n hof sal altyd bepaal wat in die beste belang van die kind is, en beteken dit nie sondermeer dat hy sommer net in haar skoene kan inloop nie.

Bertus Preller
www.divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement