advertisement
Question
Posted by: Seriously Depressed | 2009/10/30

Regarding post: 4372 - Dr. report

Hi Dr. Bets, ek gaan nou maar afrikaans tik, want ek weet u verstaan. Ek was vandag Dr. toe soos u aanbeveel het. Sjoe, dit voel asof Loftus van my skouers af is. Ek het alles met haar gedeel en sy het my nie ge-oordeel nie. Sy' t aanbeveel dat ek Denmar toe gaan vir ' n rukkie of daardie " anti-drank"  pille gebruik. Ek sê  beslis nee vir die pille. Ek oorweeg dit sterk om die Denmar opsie te doen. Ek het altyd gedink ek is nie in " denial"  nie, maar toe ek dit aan die Dr. moes verduidelik, was daar LAANNG verskonings - DENIAL!! My Dr. is ' n hardekwas, ek glo ek sal die stryd oorwin. Dankie vir die motivering.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie vir die terugvoering en sterkte met jou behandeling. Dit is 'n moeilike pad, maar die voordele is groot.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement