advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010/10/14

Reflux van patches

Doc,

Volgens die impedansie studie wat gedoen is, kry ek 45 keer ''n dag reflux waarvan 14 van die patches af keel toe gaan. Die reflux wat in my maag na sluk toe kom, kom nie heel pad op nie. Dit beskadig net die sluk onder en daarom die Barrets.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagezENT Expert

Geagte Gesiggie

Dankie

Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Gesiggie | 2010/10/17

Doc,

As ek voor jou gesit het, in jou Spreekkamer - watter raad of behandeling sou jy aanbeveel? ek vrek van sooibrand-gevoel in my keel, al drink ek net water en als proe sleg en dit gaan nou al vir maande lank so aan.

Ek het intussen my Cipralex na 10mg verhoog (drink al vir 10 maande lank 5mg) maar die konstante reflux en seer keel veroorsaak net meer depressie. Ek is 35 en wil nie elke dag vir die res van my lewe so voel nie.

Dankie,Doc. Ek waardeer u raad.

Reply to Gesiggie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement