advertisement
Question
Posted by: Pam | 2010/08/19

Reflux

Hi Doc, ek het vir omtrent 2 jaar gehoes voordat ''n reflux siekte gediagnoseer is deur ''n gastroloog. Ek is nou op Omez 40mg 2 x per dag. Nadat ek by my mediese fonds aansoek gedoen het vir kronies het hulle vir my gesê  dat dit ''n oordosis is en dat mens slegs 20mg 1 x per dag kan gebruik.

Ek glo my dokter sou dit nie vir my so voorgeskryf het a hy nie gedink het dit is nodig nie. Ek het gelees dat die medikasie jou lewer kan beskadig en is nou skikerig - wat dink doc daarvan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pam
Vra jou gastroenteroloog om 'n motivering te skryf vir jou mediese fonds - in sommige toestande is 80 mg per dag wel nodig. Mens kan jou lewerfunksies toets met 'n bloed toets van tyd tot tyd om seker te maak dit affekteer nie jou lewer nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/19

Hallo Pam
Vra jou gastroenteroloog om 'n motivering te skryf vir jou mediese fonds - in sommige toestande is 80 mg per dag wel nodig. Mens kan jou lewerfunksies toets met 'n bloed toets van tyd tot tyd om seker te maak dit affekteer nie jou lewer nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement