advertisement
Question
Posted by: wonder | 2010/02/08

reductil

Hi Doc

So twee jaar terug het ek reductil gebruik, n rukkie daarna het ek vreeslik siek geword, die oorsaak was onbekend. Ek het by n internis aangeklop en verskeie skete is gediagnoseer, IBS, Hyphothyroidism en MVP.

My vraag is: Kon die sebutramien simptome veroorsaak wat MPV kan " mimic" ? My ekg het niks opgetel nie, maar my doc het met die stetoskoop n " click"  gehoor, ek gebruik geen medikasie vir dit nie, is ook glad nie nodig nie. Net simptome gekry tydens die gebruik van reductil.

In my hele 32 jaar het ek nog nooit enige hartkloppings ens gekry nie, totdat ek reductil gebruik het, daar is geen geskiedenis van MVP in my familie nie.
Kan dit dalk moontlik wees dat ek glad nie MVP het nie??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder
Dalk moet jy vir 'n hartsonar gaan om te kyk of daar prolaps, die simptome kon newe effekte van Reductil gewees het. Miskien moet jy 'n kardioloog sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2010/02/10

Daar word dees dae baie geskryf oor verslankings middel en newe effekte.
Kan neweffekte wees

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2010/02/08

Hallo Wonder
Dalk moet jy vir 'n hartsonar gaan om te kyk of daar prolaps, die simptome kon newe effekte van Reductil gewees het. Miskien moet jy 'n kardioloog sien.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement