advertisement
Question
Posted by: elaine | 2009/03/31

Red Clover vir warm gloede

ek het op die Health24 se webblad gelees dat Promensil help vir warmgloede. Ek het by ' n paar apteke en Dischem gaan navraag doen maar hulle ken dit nie. Waar kan ek dit kry en wat is nog ' n natuurlike vervanging wat help (amper dadelik) vir warmgloede. Dit is vir my ' n groot probleem want ek kan nie dokter voorskrifte gebruik nie omdat daar bors en breinkanker in ons familie is. Dankie vir jul spoedige reaksie op hierdie webtuiste Elaine

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elaine
Isoflavones in red clover help vir hot flushes maar dit werk stadig (44% pasiente het verbetering in simptome na 3 maande se gebruik). Menoclove forte is 'n produk wat in Suid Afrika beskikbaar is. Iets soos Dixarit mag ook help ( jy het 'n voorskrif nodig)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement