advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2009/08/13

Reacnetane??

Ek het hierdie afgelope Maandag begin met ' n 6mde kursus Reaccnetane, die dokter het my op ' n voorbehoedpil ook gesit, wat ek al Sondag begin drink het, maar ek het vandag ' n bruin afskeiding gekry, wat glad nie baie lekker ruik nie, is dit agv die hormone in die voorbehoedpille? My borste is ook baie seer en hulle voel klip hard, is dit normaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
Ja dit kan van die voorbehoed pilletjie wees - die bruin afskeiding is 'n bietjie bloeding wat ons "spotting" of deurbraakbloeding noem, en dit is nie gevaarlik nie, net lastig! Behoort weg te gaan na so maand se gebruik van die pil.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement