advertisement
Question
Posted by: Baie moeg vrou | 2009/04/20

Re:54

Ons bly in die Suid kaap.400 km v Kaapstad en net so ver van PE.George is naby? is daar n slaaplaboratorium?Ek weet slaapapnee laat mens ophou asemhaal as jy slaap,maar veroorsaak dit dan snork ook?Want ek voel tog snork kom eerste of gebeur eerste,dan hou hy op asemhaal.maw snork,snork,snork,hou dan skielik op asemhaal.Dis nie eers ophou asemhaal en dan begin snork nie.As u sal verstaan wat ek bedoel,so hoe sal n slaap laboratorium vir die behandeling v slaapapnee help dat hy nie snork nie.Jammer ek verstaan nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

snork is een van die belangrikste tekens van slaap apnee, en dit kan erg genoeg wees om gehoorsverlies te veroorsaak. Ek is nie bewus van 'n slaaplaboratorium nader as Kaapstad nie.
Indien apnee teenwoordig is, slaap 'n mens dan elke nag met 'n apparaatjie wat die lugweg ondersteun, bekend as 'n CPAP (Continuous Positive Airways Pressure) apparaat. Dit hou die toestand onder beheer, en voorkom al die komplikasies van die toestand.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement