advertisement
Question
Posted by: Tisha | 2008/10/09

RE: Swangerskap


Ek wil net weet ek en my man beplan ons tweede kind ons eerste kind is n meisie maar ons wil graag n seuntjie he, is daar enige iets wat ek kan gebruik.

Dankie.

groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tisha
Nee daar is nie iets wat jy kan gebruik nie - daar is baie teoriee - soos dat as jy voor of op die dag wat jy ovuleer gemeenskap het jou kanse vir 'n seun groter is, as die man gereeld ejakuleer dat die kanse vir 'n seun groter is, as die sperm naby die cervix land, die kanse vir 'n seun groter is - ek weet regtig nie of dit werk nie, die enigste wetenskaplike manier sal wees om die X en Y sperms te skei en net die y spermpies te gebruik vir inseminasie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Tisha | 2008/10/10


Dankie julle almal, ek sal lief wees vir my kind al is dit n meisie, ek wou net uitvind is daar nie iets wat ek kan gebruik, al is dit n meisie, ek en my man sal weer eendag probeer.

Dankie Ruby ek sal op google kyk

Groete almal

Reply to Tisha
Posted by: Ruby | 2008/10/09

Hey Tisha,
Ek dink nie dis ' n sonde om ' n seuntjie te wil he nie :-) Doen ' n google search ' ' choose sex of baby' '  Die derde ' link'  van bo af het nogal interresante artikel. Ek dink mens kan juis baie deesdae doen om jou kanse grooter te maak vir ' n seuntjie... Ek dink wat die ander 2 wou se is net dat AS jy nie ' n seuntjie kry nie om nie teleurgesteld te wees nie :-)
Sterkte
PS Ek dink as jy vir IV doen, dan kan jy ook kies, maar is nie seker nie...

Reply to Ruby
Posted by: Fee | 2008/10/09

Ek stem met 50/50. Al waarvoor enige moeder kan bid is vir die gesondheid van haar kind, of dit nou n'  seuntjie of dogtertjie is. Ek glo ook nie daar is iets wat jy kan doen om seker te maak dat jy n'  seuntjie kan kry, dit is alles in God se hande. Maar beste wense.

Reply to Fee
Posted by: 50/50 | 2008/10/09

Ja Bid - dat jy indien dit n 2de meisie is haar sal aanvaar vir wat sy is en nie in n post natel depressie ingaan net om dat sy n dogter is nie. As jy dink ek is lelik en sarkasties gaan kyk na statestieke dan sien jy hoeveel mammas nie hulle 2 de kind heeltemal wou aanvaar het agv hulle sex nie. Die kind se sex word deur die man bepaal. So spandeel liewer die geld wat jy aan hierdie gedagte wou spandeer op foliensuur
en eet gesond - n gesonde dogter is ook n wonderwerk van bo. Maak vrede met dit waaraan jy nie veel kan doen nie.

Reply to 50/50

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement