advertisement
Question
Posted by: sue | 2009/09/09

re swaminfeksies

Baie dankie vir die vinnige terugvoer.Haar GP het wel die vlg bloedtoetse gedoen:bloedplaatjies,yster en suiker.Als was normaal.Weet nie of dit dieselfde is as wat u voorgestel het nie.Sy' s tans op die vlg behandeling:Flucanozole 150 (1weekliks).Vir hierdie week adco sporozole:4 pille 1ste dag daarna 2 vir 3 dae(Hierdie het sy gisteraand eerste keer gedrink en daarna, metrogel salf en drink 16 ml nystacid per dag asook 4 lactovita per dag. Moet nog vandag laaste 4 augmentin drink. Sy bly in Potchefstroom as u dalk ' n goeie spesialis daarrond kan aanbeveel.Ek is baie bekommerd oor baie medisyne!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sue
hulle moet dalk net na haar immuniteit ook kyk - dalk haar gamma globuliene ook toets
Daar is twee interniste in Potch
Matthys Kleynhans 018 297 0034
Wybrand Krog 018 293 2865
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sue | 2009/09/09

Jammer daar' t fout gekom met eerste vraag. Ek wou sê  dat sy asmasimptome gekry het nadat sy gisteraand die adco sporozole gedrink het.Sy gebruik ook nog locabiotal sproei vir haar keel.

Reply to sue

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement