advertisement
Question
Posted by: Wilma | 2010/05/06

re: REf 1378 Riana Q Koors

Ons het einde verlede maand vir jou geskryf toe die simptome begin het. Ons het jou raad gevolg en Riana het ''n bloedtoets laat doen en die telling was 1:128.

Sy het Doxicline antibiotika gekry, maar ek dink sy het die behandeling te laat gekry. My hart is baie seer Dokter Bets!!!!!!! Dit is ''n groot gemors as ''n mens nie ''n mediese fonds het nie.

Ons het gereeld op ''n plot in Cullinan gaan perdry (Dr Bets het vermoed dat sy daar die virus kon opgetel het). Ek hoop nie ek het nou ook die virus nie. wat moet ek doen as die toets positief is? (Gelukkig het ek medies)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wilma - as julle in Pretoria bly kyk of jy by Dr Richard Siebert in Little Company of Mary kan uitkom - hy spesialiseer in aansteeklike siektes. My hart is ook baie seer saam met jou - dis eintlik so raar dat mense Q koors kry en dan nog so erg siek word daarvan!! Ek besef elke dag dat ons as mense eintlik so broos is al het ons medisyne en hospitale en tegnologie...
Laat weet my ASB wat die uitslag is van jou toetse.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/06

Hallo Wilma - as julle in Pretoria bly kyk of jy by Dr Richard Siebert in Little Company of Mary kan uitkom - hy spesialiseer in aansteeklike siektes. My hart is ook baie seer saam met jou - dis eintlik so raar dat mense Q koors kry en dan nog so erg siek word daarvan!! Ek besef elke dag dat ons as mense eintlik so broos is al het ons medisyne en hospitale en tegnologie...
Laat weet my ASB wat die uitslag is van jou toetse.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement