advertisement
Question
Posted by: Wilma | 2010/05/05

RE: Q koors - Riana -terugvoering

Hello Dokter Bets.

Ek wil eerstens baie dankie se vir jou vriendelike hulp. Ek en my sussie skryf gereeld vir jou en het altyd saam die terugvoer gelees van die ander lesers.

Wou net vir jou terugvoering gee. Riana is Sondag oggend in HF oorlede. Sy was vir drie dae in die ICU nadat sy moontlik qkoors gekry het, het longontsteking gekry en ander komplikasies. Sy het vir meer as ''n maand lank haarself probeer gesond dokter.

Is dit aansteeklik? Hoe sal ek weet as ek dalk by haar aangesteek het. (Ek het van gister af verkoue simptome, soos wat sy gehad het, maar wil nie nou onnodig met ''n ding op loop gaan nie)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wilma
Ek is SO jammer om dit te hoor! Het sy kontak met plaasdiere gehad of rou melk? Dis gewoonlik mense wat met diere werk wat dit kry. Het hulle dit bevestig met 'n bloed toets?
Q koors word veroorsaak deur 'n bakterie wat deur diere afgeskei word in mis en ongepasteuriseurde melk, asook in hulle spoeg en is dus aansteeklik - maar selde tussen mense - sien http://en.wikipedia.org/wiki/Q_fever
Ek dink jy moet jouself liewer laat toets om veilig te wees as sy wel positief getoets het vir Q fever.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/05

Hallo Wilma
Ek is SO jammer om dit te hoor! Het sy kontak met plaasdiere gehad of rou melk? Dis gewoonlik mense wat met diere werk wat dit kry. Het hulle dit bevestig met 'n bloed toets?
Q koors word veroorsaak deur 'n bakterie wat deur diere afgeskei word in mis en ongepasteuriseurde melk, asook in hulle spoeg en is dus aansteeklik - maar selde tussen mense - sien http://en.wikipedia.org/wiki/Q_fever
Ek dink jy moet jouself liewer laat toets om veilig te wees as sy wel positief getoets het vir Q fever.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement