advertisement
Question
Posted by: Riana | 2010/04/20

Re  Q koors

Hello Dokter Bets,

Dankie, ek het jou raad gevolg en ''n telling vir Qkoors laat doen (Dit kos R480). Die uitslae is 1:128 vir IGM Phase II. (Ek word behandel met Doxycycline 100mg)

My Dokter is onbekend met Q koors en doen maar dinge volgens die boek.

Weet u dalk wat beteken hierdie telling, is dit hoog of laag? Ek ry omtrent elke Saterdag perd op ''n plaas naby Cullinan. Kon ek dit dalk daar opgetel het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Riana
jy kon dit defnitief op die plaas opgetel het - die kiem bly in mis van diere en is weerstandig teen uitdroging, so mens kan dit inasem in die stof van die stalle. Jy het 'n positiewe toets vir phase II wat beteken dit is akute infeksie en jou dokter het jou op die regte antibiotika.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Yolandi | 2010/04/20

Sterkte Riana. Jy moet dalk liewer hospitaal toe gaan. My vriendin bly in Australia en haar buurvrou se seun is dood agv van komplikasies.

Reply to Yolandi
Posted by: cyberdoc | 2010/04/20

Hallo Riana
jy kon dit defnitief op die plaas opgetel het - die kiem bly in mis van diere en is weerstandig teen uitdroging, so mens kan dit inasem in die stof van die stalle. Jy het 'n positiewe toets vir phase II wat beteken dit is akute infeksie en jou dokter het jou op die regte antibiotika.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement