advertisement
Question
Posted by: Kaitlin | 2009/10/29

RE: PUO

Dankie Doc. Jammer maar ek het nie al die besonderhede gegee nie. Ek is getoes vir Auto Immune siektes, malaria ens. en bloed kulture is gedoen, MRI en ander scans en Xstrale, steeds niks opspraakwekkend nie. LP is normaal. Die laaste keer is ek gediagnoseer met PUO en meningismus.

Elke keer het ek net '  n baie hoë  koors vir omtrent 2 weke en hoofpyn, seer lyf en nek styfheid.

Ek reageer op doxicycline, en geen ander antibiotika het '  n uitwerking nie.

Groete
Kaitlin


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kaitlin
As dit op doksisiklien reageer, het hulle jou vir herhalende rhikettsia infeksies ook getoets ( die familie van bosluisbyt koors siektes?)Dis 'n intrasellulere organisme en sal nie op 'n kultuur opwys nie. Mens moet antiliggame toets. Ek dink nie jy kan die kans vat en self probeer behandel as jy die episodes kry nie - gaan liewer dokter toe.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/29

Hallo Kaitlin
As dit op doksisiklien reageer, het hulle jou vir herhalende rhikettsia infeksies ook getoets ( die familie van bosluisbyt koors siektes?)Dis 'n intrasellulere organisme en sal nie op 'n kultuur opwys nie. Mens moet antiliggame toets. Ek dink nie jy kan die kans vat en self probeer behandel as jy die episodes kry nie - gaan liewer dokter toe.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement