advertisement
Question
Posted by: Bee | 2012/02/08

Re: posting 730

Hi daar Dokter,

Is daar nie iets anders wat u kan voorstel voordat ons die IVF roete stap nie? Hulle vra R58k per sessie en dit is die oneindige lys van bloedtoetse uitgesluit - en die mediesefonds betaal nie daarvoor nie.

My skoonsuster moes vir 4 sessies gaan - R250k later. Wie loop met daai tipe geld in hulle agtersak rond?

Enige iets! ons is desperaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bee

Daar is niks daarmee verkeerd om normaal te probeer kinders kry nie. Ongelukkig is daar geen medikasie beskikbaar wat die morfologie van die sperms sal verander nie. Daar is goeie volume en normale sperm tellings en die moontlikheid van 'n normale swangerskap bestaan wel.

Wag eers met die IVF as jy nie haastig is nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement