Posted by: Bee | 2012-03-01

Re: post 927

Goeiemô re Dokter,

Baie dankie vir u terugvoering. Ek hoor by baie mense dat stress ook kan veroorsaak dat ons nie swanger word nie, maar ek stem nie saam nie. Vir 11 maande het ons nie swanger geword nie, en ek het nie gestress daaroor nie. Ek het NOU eers begin stress, na 11 maande.

Ek weet dat manlief se morphology laag is (8%), maar die ander parameters is normaal.... kan die morphology, alleenlik, veroorsaak dat dit so lank vat? Ek kan verstaan dat dit langer vat omdat dit laer is, maar kan dit soooo lank vat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc


As die spermselle se morfologie abnormaal is, beteken dat die selle nie na die eierselle toe kan "swem" nie. In die geval kan julle invitro-bevrugting as 'n opsie oorweeg of nog tyd toelaat vir 'n normale swangerskap.


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.