advertisement
Question
Posted by: Snoekims | 2009-06-23

RE: Post 3868 - Gal probleme

Hi Dr Burger,

In antwoord op u vraag oor my simptome op post 3868:

In die oggende na ontbyt &  '  n koppie milo, gaan ek aan die hoes (baie irreterend) en partykeer braak ek dan ook van die hoesbuie wat my so naar maak. Voorheen het ek slegs naar geword as ek in die oggend my tande borsel, maar nou'  s dit die hoesbuie en die braking?!

Sal dit help om my galblaas te "  detox"  en hoe gaan ek te werk om dit te doen?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Snoekims
Dr Anrich is nou eers weer Vrydag "op diens" maar ek dink nie jou simptome is gal verwant nie. Dit kan dalk wees dat jy suur reflux kry of dat jy 'n post nasal drip het wat slym in jou maag laat inloop in die nag wat jou kan naar maak. Vra jou dokter om te kyk agter in jou keel - miskien sal iets soos Maxolon vir jou help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement