advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011/02/02

Re: Post 1347 Lighoofdig

Hi Dr Bets
Was toe by GP vandag met lighoofdigheid, toegevoel by ore, oe voel drukking - my bloedruk was baie hoog. Hy skryf toe dadelik Pharmapress voor en ek moes dadelik een drink.(Drink al klaar elke dag Atenolol). Ek het vir myself bloeddrukmeter gekoop. Toe ek by die huis kom het ek ''n paar keer my bloeddruk gemonitor en dit was nie te hoog so dit kan ook nie die bloeddruk wees nie. Kan te veel Eltroxin my dalk so laat voel? Ek neem Eltroxin en Tertroxin en daar was nou ''n tyd wat Tetroxin uit voorraad was wat ek meer Eltroxin as gewoonlik geneem het.

Ek neem tans 1 Tertroxin en 1 en ''n half Tetroxin 0.1. Ek wonder of dit nie te veel is nie?
Baie dankie soos altyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Om by te voeg by my vorige antwoord: te veel eltroxin kan jou bloeddruk laat styg
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Christine de Villiers | 2011/02/03

Hallo, my skoonpa dink hy het lae bloeddruk, maar as hy so 2-3 tree geloop het moet hy gaan staan met sy hande op sy kniee en dan sal hy maklik vir 2 minute so staan voordat hy weer kan loop. Hy trap ook vreeslik hoog en het nie juis ''n balans nie. Hy het al paar keer geval-dis asof hy net ''n ''blackout'' kry en het nie ''n idee wat rondom hom aangaan nie. Hy het homself al ''n paar keer natgepiepie ook as hy so die ''blackout'' kry. Kan dit wees dat hy dalk lae bloedsuiker het of dalk suikersiekte? Hy het nou die dag saam met my gery en het weer so ''blackout'' gekry. Sy oë  was oop maar daar was geen reaksie nie, net soos iemand wat verlam is en geen beheer oor sy spiere het nie-seker vir ''n goeie 3minute en daarna het hy net weer reggekom asof niks fout was nie. Hy het nie medies nie en ek moet net byvoeg hy rook en drink ook. Enige raad, asb.

Reply to Christine de Villiers
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/02

Om by te voeg by my vorige antwoord: te veel eltroxin kan jou bloeddruk laat styg
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement