advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011/02/02

Re: Post 1347 Lighoofdig

Hi Dr Bets
Was toe by GP vandag met lighoofdigheid, toegevoel by ore, oe voel drukking - my bloedruk was baie hoog. Hy skryf toe dadelik Pharmapress voor en ek moes dadelik een drink.(Drink al klaar elke dag Atenolol). Ek het vir myself bloeddrukmeter gekoop. Toe ek by die huis kom het ek ''n paar keer my bloeddruk gemonitor en dit was nie te hoog so dit kan ook nie die bloeddruk wees nie. Kan te veel Eltroxin my dalk so laat voel? Ek neem Eltroxin en Tertroxin en daar was nou ''n tyd wat Tetroxin uit voorraad was wat ek meer Eltroxin as gewoonlik geneem het.

Ek neem tans 1 Tertroxin en 1 en ''n half Tetroxin 0.1. Ek wonder of dit nie te veel is nie?
Baie dankie soos altyd.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Die enigste manier wat jy sal kan weet of jy te veel Eltoxin geneem het is om maar 'n bloedtoetsie te neem om jou vlakke te meet. Neem ook jou bloeddruk elke dag min of meer dieselfde tyd nadat jy 5 minute rustig gesit het om te kyk of dit binne normale perke bly.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/02

Hallo Lala
Die enigste manier wat jy sal kan weet of jy te veel Eltoxin geneem het is om maar 'n bloedtoetsie te neem om jou vlakke te meet. Neem ook jou bloeddruk elke dag min of meer dieselfde tyd nadat jy 5 minute rustig gesit het om te kyk of dit binne normale perke bly.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement