advertisement
Question
Posted by: Lila | 2008/06/05

RE: moet ek eltroxin drink

Ek het my T4 van skuldklier laat toets. My uitslag was 8.9. Is dit normaal? Ek sukkel met my gewig van kleins af, kan dit dalk 'n rede wees? Ek lei ook aan depressie, was voorheen op Nuzak, het baie goed gevoel, maar ek het gewig opgetel. Ek het 20kg verloor, konstant gebly vir 'n jaar, en toe begin optel na die anti-depressante. Ek is heeltemal van anti-depressante, a.g.v die gewigstoename. Nou kry ek swaar, maar wil nie weer die pille drink nie. Weet nie juis wat om te doen nie? Wat stel Dr voor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lila
Totale T4 tot 12 is nog normaal. Daar is antidepressante wat mens minder of geen gewig laat optel nie soos Wellbutrin - praat asb met jou dokter. Jy moet dalk ook kyk of jy nie dalk insulien weerstandig is nie - dit kan ook veroorsaak dat mens maklik gewig optel en moeilik verloor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Selma | 2008/06/11

Ek is insulienweerstandig, help glugophage om gewig te verloor. Ek drink dit nou, maar wonder of dit my dieet is of die glucophage is wat my laat gewig verloor.

Reply to Selma
Posted by: Judith Jansen | 2008/06/06

Ek het 4jaar terug n miskraam gehad en na 4 jaar het ek toe die verslag van die dokter gevra, en daar staan op dat dan na my skildklier gekyk moet word, glo is daar vergroeisels op, kan dit na n tyt self regkom of sal dit maar beter wees as ek gaan vir bloedtoetse en dit dan verder vat ? Ek was glad nie bewis van die storie nie het die verslag gister eers gesien die dokterhet my nooit in kennis gestel hiervan nie.

Baie Dankie

Judith Jansen
083 577 1180

Reply to Judith Jansen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement