advertisement
Question
Posted by: Alet du Bruyn | 2012/02/21

Re: Moegheid

Mô re,

Ek is gediagnoseer as ''n pre-diabeet met hoë  colesterhol. Ek volg ''n streng suiker vrye en vetvrye dieet.

Maar die groentes wat ek eet maak my moeg, onder andere blomkool, wortels, boontjies, brokkoli ens. maar skorsies en grysneut kan ek eet.

Wat kan die oorsaak wees dat die groentes my moeg maak? Die suiker inhoud is seker nie so hoog nie.

Ek sal u hulp baie waardeer.

Vriendelike groete.

Alet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Alet

Ek het nog nie daarvan gehoor dat sekere groentes 'n persoon kan moeg maak nie, maar jy kan 'n dieetkundige raadpleeg oor hierdie moontlikheid en oor alternatiewe kosse. Dit is moontlik dat daar 'n ander oorsaak vir jou moegheid is en ek stel voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement