advertisement
Question
Posted by: naar | 2010/06/07

RE: kan nie vir haar nee sê  nie.

Vandag wens ek uit die diepte van my hart ek werk saam met al julle sleg mans sodat el julle vroue kan vertel.
Ek skaam my mors dood! Liewe Here, laat dit nie my man wees nie asb want ek sal hom vrek maak.
Mag julle wat die donker kat in die donkerte knyp se donker voels af frot!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

this forum is for sexual health questions only

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Bozo | 2010/06/08

Hi Minder Naar, moet my nie verkeerd verstaan nie, ek loop nie rond nie en het ook nog nie n rede gehad nie. My vrou en ek het seks soos jy ten minste 2 keer n week en dis genoeg vir my.

Ek het maar net die hele ding uit n man se oogpunt probeer verduidelik.

Ek het vriende en werk kennise wat rondloop, en 9 uit 10 keer is hulle rede eenvoudig, hulle kry te min seks by die huis.

Om terug te kom na Jox se probleem, het jy al die moontlikheid oorweeg dat jou vrou dalk self n verhouding het.Daarom dalk die min belangstelling in die fisieke sy van jul huwelik.

Sterkte

Reply to Bozo
Posted by: minder naar | 2010/06/08

Bozo en Jox - Julle klink na sulke nice mense en dink regtig julle kan die ding stop sit. Het julle as probeer om iets te noem van mans wat gewoonlik rondloop as hulle nie by die huis dit kry nie. En het julle al vir julle vrouens gesê  dat die probleem lê  by hulle self en hulle moet dit uitsorteer want dis ''n ongesonde huiwelik wat op ''n ramp gaan afstuur? Ek is nie verslaaf aan seks nie maar sorg dat my man dit ten minste 2 keer per week kry. Ek bid maar dat dit genoeg sal wees. My raad aan julle is om eerlik met julle vroue te wees. vertel wat aangaan, julle kry anyway nie seks nie so wat het julle te verloor? Hopelik sal hulle skrik en die erens van die saak besef en iets omtrent dit doen. Andersins kan ek nie sien hoe dit ooit vanself gaan regkom nie.

No Hard Feelings-Good luck!
Van: Heelwat minder naar xxx

Reply to minder naar
Posted by: Jox | 2010/06/08

Die ding is dat ek regtig lief is vir my vrou en dat ek haar nie wil seer maak nie. Miskien is my eintlike probleem dat ek verslaaf is aan seks, ek kan nie n week gaan daarsonder nie en self bevrediging help ook net soveel. Ek het wel vir al die toetse gegaan en is virseker skoon van alle STD s. Hierdie girl is n " clasy"  girl en is ook skoon. Ek en my vrou het soo lekke gekuier hierdie naweek en ek wou so graag liefde maak met haar maar toe begin die k*k verskonings weer. Ekt dit al oorweeg om haar dronk te maak, dan is girls mos meer gewillig maar dam hoekom dit doen om iets te kry (en gee) wat normaal moet voorkom in n huwelik. Ek is nou al op die punt om te se mar ek help ook nie meer nie want whats the use? Na vorige gesprekke het ek besluit om my verhouding met sogenaamde blck girl te stop en weer aan my huwelik te begin werk. Sal maar sien of daar hierdie slag resultate is.

Reply to Jox
Posted by: Bozo | 2010/06/08

Hi Naar,

Ek dink die groot probleem is dat seks in die begin van die huwelik omtrent elke dag plaasvind sonder uitsondering.

Met tyd word die seks minder, en van die vrouens,( Onthou ek veralgemeen nie ) is heel gelukkig met een maal n maand.

Dit bring baie komplikasies vir die man , onsekerheid, sy manlikheid, en natuurlik sy drang na seks is drasties verminder.
Self bevrediging help ook net vir so lank.

Hy bly nog steeds lief vir sy vrou, maar begin aandag geniet van ander vrouens en soedoende is dit so simpel soos dit, hy kry iets wat hy nie meer gereeld by die huis kry nie.

Kyk in Jox se geval volgens hom help hy met huistake, hy probeer romanties wees, hy bring vir sy vrou blomme, maar nog steeds niks seks nie.

Ek sal n verhouding nooit goed praat nie, maar van die dames moet regtig twee keer dink as hulle kopseer wil pleit sonder rede. Moet nie jou man rede gee om te begin rondkyk nie.

Hoop jy is nie meer so naar nie lol.

Reply to Bozo
Posted by: me | 2010/06/08

To Jox: you need to get tested for STDs not ONLY HIV! What about HPV, Herpes, Chlamydia, Gonnorhea, Syphilis and quite a few other nasties.. Just remember Jox and all you other men sleeping around and cheating on your wives...you dont just risk bringing HIV home, but all of the above. Just know what what you reap is what you sew. And so will all of you be " rewarded"  with divorce or horrible std''s. Just beware.

Reply to me
Posted by: naar | 2010/06/07

Ek stry nie met julle nie dis hoe mans is, of baie van hulle. As jy getrou het het ''n belofte gemaak en dis waar dit eindig.Help jouself dan as jy moet. Of hulle dit by die huis kry of nie regverdig geen sins hul dade nie. GLAD NIE!
Met ander woorde as my man nie vir my bv. geld kan gee nie kan ek maar doen wat ek wil solank ek geld kan kry????

By the way ek het gelukkig nie die probleme nie voel net hardseer vir die vroue.
Dankie vir die feedback Bozo en A man.

Reply to naar
Posted by: A man | 2010/06/07

As much as the ladies probably don''t want to hear it, Bozo is absolutely correct, no one can dispute that.

Reply to A man
Posted by: Bozo | 2010/06/07

Look any way you look at it ladies the bottom line is if you dont put out, your husband will get it elsewhere, in this case she is a black lady.Hundreds of other cases it will be a whiote lady.

IF WE DONT GET SEX AT HOME, WE WILL LOOK FOR IT ELSEWHERE. GET WITH THE PROGRAM.

Reply to Bozo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement